Hosea 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was 'n tyd toe Efraim met gesag gepraat het, hy was die onbetwisbare leier in Israel. Maar hy het hom skuldig gemaak met Baäl en dit het vir hom die dood gebring.

Hosea 13

Hosea 13:1-9