Hosea 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Efraim hou hom op met wind, hy is aldag agter die oostewind aan. Hy hou aan met lieg en om sy eie ondergang te bewerk. Hy sluit 'n verbond met Assirië, maar stuur olie na Egipte toe.

Hosea 12

Hosea 12:1-11