Hosea 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal my gloeiende toorn bedwing, Ek sal nie so ver gaan en Efraim uitwis nie, want Ek is God, nie 'n mens nie. Ek is die Heilige wat by jou is, Ek sal nie met woede ingryp nie.

Hosea 11

Hosea 11:5-10