Hosea 11:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat my volk My verlaat het, sal party van hulle opgehang word en die ander sal die slawejuk moet dra, 'n juk wat nie afgegooi sal word nie!

Hosea 11

Hosea 11:1-11