Hosea 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek self het Efraim leer loop, Ek het hulle op my arms gedra, maar hulle wou nie erken dat dit Ek is wat vir hulle sorg nie.

Hosea 11

Hosea 11:1-7