Hosea 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hoogtes waar Israel gesondig en oortree het, sal woes word. Dorings en bossies sal groei waar die altare gestaan het. Dan sal Israel vir die berge sê: “Val ons toe!” en vir die heuwels: “Val op ons!”

Hosea 10

Hosea 10:6-15