Hosea 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Israel was 'n welige wingerdstok. Sy vrugte was geil. Hoe meer vrugte hy gedra het, hoe beter is daar vir die altare gesorg. Hoe beter dit met die land gegaan het, hoe mooier is die klippilare gemaak.

Hosea 10

Hosea 10:1-9