Hosea 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Inleiding tot die woorde van die Here deur die diens van Hosea.Die Here het vir Hosea gesê: Gaan trou met 'n prostituut wat buite-egtelike kinders het, want die land is besig om te hoereer, om heeltemal ontrou aan die Here te word.

Hosea 1

Hosea 1:1-10