1. “Was jy maar my broer!Het jy ook maar aan my ma gedrink!Dan het ek jou gesoen as ek jou in die straat kryen niemand sou my daaroor kwalik geneem het nie.
2. Dan het ek jou saamgevat en na my ma se huis toe gebringen het jy my daar die kuns van die liefde geleer.Dan het ek jou laat drink van my kruiewyn,van my granaatsap.
3. “Sy linkerarm is onder my kop,sy regterarm omhels my!