Hooglied 7:4-6 Afrikaans 1983 (AFR83)

4. Jou nek is soos 'n toring van ivoor,jou oë soos die damme by Gesbon,by die poort van dié groot stad.Jou neus is soos die toring op Libanonwat na Damaskus toe kyk.

5. Jou kop is soos die Karmel,jou hare soos rooi wol,jou haarlokke bekoor die koning.

6. “Jy is so mooi, so bekoorlik, liefste,met soveel wat geniet kan word.

Hooglied 7