Hooglied 5:11-13 Afrikaans 1983 (AFR83)

11. Sy voorkop is soos suiwer goud,sy haarlokke soos dadeltrosse,so swart soos 'n kraai.

12. Sy oë is soos die duiwe langs die spruite,duiwe wat lyk of hulle in melk gewas iswaar hulle langs die water sit.

13. Sy wange is soos die kruiebeddingswaar lekkerruik-kruie groei.Sy lippe is soos lelies,hulle drup van mirre.

Hooglied 5