Hooglied 4:15-16 Afrikaans 1983 (AFR83)

15. Daar is 'n fontein in my tuin,'n put met borrelende water,strome van die Libanon af.”

16. “Word wakker, noordewind, kom, suidewind!Waai deur my tuin, versprei sy geur!Die man wat ek liefhet, kom na sy tuin toe;hy gaan die keurige vrugte daarvan eet.”

Hooglied 4