Hooglied 2:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Ek is 'n affodil van Saron,'n lelie van die laagtes!”

2. “Soos 'n lelie tussen dorings,so is my liefling tussen die meisies.”

3. “Soos 'n appelboom tussen wilde bome,so is die man wat ek liefhet, tussen die jongmans.Ek sit graag in sy skaduwee,sy vrugte is soet in my mond.

Hooglied 2