Hooglied 1:15-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

15. “Jy is mooi, my liefling,jy is mooi, jou oë is duiwe.”

16. “Jy is mooi, man wat ek liefhet,baie aantreklik.Ons bed is die groen blare,

17. ons huis se balke is die seders,sy daklatte is die sipresse.

Hooglied 1