Hebreërs 6:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

En omdat God aan die erfgename van die belofte bo alle twyfel wou verseker dat sy besluit onveranderlik is, het Hy dit met 'n eed gewaarborg.

Hebreërs 6

Hebreërs 6:8-20