Hebreërs 10:13-15 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. Nou wag Hy daar totdat sy vyande aan Hom onderwerp is.

14. Deur die één offer het Hy dié wat vir God afgesonder word, vir altyd volkome van sonde vry gemaak.

15. Ook die Heilige Gees betuig dit aan ons. Eers sê Hy:

Hebreërs 10