Handelinge 9:42-43 Afrikaans 1983 (AFR83)

42. Die hele Joppe het hiervan gehoor, en baie mense het tot geloof in die Here gekom.

43. Petrus het geruime tyd daar in Joppe gebly by 'n sekere Simon, 'n leerlooier.

Handelinge 9