Handelinge 9:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het haar met die hand help opstaan, die weduwees en die ander gelowiges geroep en haar lewend voor hulle gebring.

Handelinge 9

Handelinge 9:40-43