Handelinge 9:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

In Joppe was daar 'n gelowige vrou met die naam Tabita, in Grieks Dorkas. Sy was altyd besig om goed te doen en die armes te help.

Handelinge 9

Handelinge 9:32-43