Handelinge 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

In Damaskus was daar 'n sekere volgeling van Jesus met die naam Ananias. Die Here het hom in 'n gesig geroep: “Ananias!”“Hier is ek, Here,” het hy geantwoord.

Handelinge 9

Handelinge 9:7-16