Handelinge 5:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die apostels ingeroep, hulle laat slaan en hulle belet om weer in die Naam van Jesus te praat. Daarna het hulle hulle losgelaat.

Handelinge 5

Handelinge 5:35-41