34. Nie een van hulle het gebrek gely nie, want dié wat grond of huise besit het, het dit verkoop en die verkoopprys daarvan gebring
35. en vir die apostels gegee. Dié het dit dan uitgedeel volgens elkeen se behoefte.
36. Josef 'n Leviet wat op Siprus gebore is en wat deur die apostels Barnabas genoem is — dit beteken iemand wat mense moed inpraat —
37. het ook die grond wat hy gehad het, verkoop en die geld gebring en dit vir die apostels gegee.