Handelinge 4:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die groot getal wat gelowig geword het, was een van hart en siel. Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel.

Handelinge 4

Handelinge 4:26-37