Handelinge 4:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dit is wat werklik in hierdie stad gebeur het. Herodes en Pontius Pilatus het met heidennasies en die volk Israel saamgespan teen u heilige Dienaar, Jesus, wat deur U gesalf is,

Handelinge 4

Handelinge 4:25-33