Handelinge 4:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Petrus en Johannes het vir hulle gesê: “Julle moet maar self besluit wat voor God reg is: om aan júlle gehoorsaam te wees of aan God.

Handelinge 4

Handelinge 4:10-29