Handelinge 3:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

En al die profete van Samuel af en daarna, almal wat opgetree het, het ook aangekondig wat in hierdie tyd gebeur.

Handelinge 3

Handelinge 3:17-26