Handelinge 28:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was 'n plaas in daardie omgewing wat aan die hoof van die eiland, 'n man met die naam Publius, behoort het. Hy het ons vriendelik ontvang en ons drie dae lank as sy gaste gehuisves.

Handelinge 28

Handelinge 28:1-15