Handelinge 28:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Paulus het 'n volle twee jaar lank in die huis gebly wat hy gehuur het, en hy het almal ontvang wat hom kom besoek het.

Handelinge 28

Handelinge 28:20-31