Handelinge 28:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle was dit nie met mekaar eens nie en het weggegaan, maar Paulus het nog eers dít vir hulle gesê: “Hoe waar is dit tog wat die Heilige Gees by monde van die profeet Jesaja vir julle voorvaders gesê het!

Handelinge 28

Handelinge 28:15-31