Handelinge 28:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarvandaan het ons verder gevaar en in Regium gekom. Die volgende dag het daar 'n suidewind begin waai, en na twee dae was ons in Puteoli.

Handelinge 28

Handelinge 28:11-21