Handelinge 26:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons twaalf stamme dien God nougeset dag en nag juis omdat hulle die hoop het dat Hy sal doen wat Hy belowe het. Oor hierdie hoop, U Majesteit, word ek deur die Jode beskuldig.

Handelinge 26

Handelinge 26:2-17