Handelinge 26:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet hulle oë oopmaak sodat hulle hulle van die duisternis tot die lig en van die mag van die Satan tot God kan bekeer. Deur in My te glo, sal hulle sondes vergewe word en sal hulle deel word van die volk van God.’

Handelinge 26

Handelinge 26:11-21