Handelinge 26:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dikwels het ek hulle in al die sinagoges laat straf om hulle te dwing om hulle geloof af te sweer. Ek het hulle so gehaat dat ek hulle selfs in die buitelandse stede vervolg het.

Handelinge 26

Handelinge 26:3-12