Handelinge 24:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe ek met die offers besig was, het hulle my in die tempel gekry. Ek was klaar met die reinigingshandeling, en daar was nie 'n skare of 'n gedrang om my nie.

Handelinge 24

Handelinge 24:8-22