Handelinge 24:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Niemand het my in die tempel of in die sinagoges of êrens in die stad gekry dat ek met iemand gestry of die skare tot oproer aangehits het nie.

Handelinge 24

Handelinge 24:6-19