Handelinge 23:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy dit sê, het daar rusie tussen die Fariseërs en die Sadduseërs ontstaan, en die vergadering het verdeeld geraak.

Handelinge 23

Handelinge 23:1-9