Handelinge 23:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe aan my meegedeel is dat daar 'n komplot teen die man gesmee is, het ek hom dadelik na u toe gestuur. Vir sy aanklaers het ek gesê om hulle klagte aan u voor te lê.”

Handelinge 23

Handelinge 23:27-35