Handelinge 23:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop sê Paulus vir hom: “God sal jou slaan, jou skynheilige! Jy sit hier om my volgens ons wet te verhoor, maar in stryd met die wet beveel jy dat ek geslaan moet word.”

Handelinge 23

Handelinge 23:1-11