Handelinge 23:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy vat hom toe na die kommandant toe en sê: “Paulus, die gevangene, het my laat roep en my gevra om hierdie jongman na u toe te bring. Hy het iets om vir u te sê.”

Handelinge 23

Handelinge 23:17-21