Handelinge 22:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die kommandant: “Ek het 'n groot som geld betaal om die burgerreg te verkry.”En Paulus sê: “Maar ek het dit deur geboorte gekry.”

Handelinge 22

Handelinge 22:22-30