Handelinge 22:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het hom alreeds vir die geseling vasgebind gehad toe Paulus vir die kaptein wat daarby staan, vra: “Mag julle 'n Romeinse burger gesel, en boonop nog sonder verhoor?”

Handelinge 22

Handelinge 22:24-26