Handelinge 22:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het ek gesê: ‘Ja, Here, hulle weet dat ek die man is wat oral in die sinagoges die mense wat in U glo, laat vang en laat slaan het.

Handelinge 22

Handelinge 22:11-23