Handelinge 20:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle was veral hartseer omdat hy gesê het dat hulle hom nie weer sou sien nie.Daarna is hulle saam met hom na die skip toe.

Handelinge 20

Handelinge 20:30-38