Handelinge 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

waar hy drie maande gebly het. Toe hy op vertrek gestaan het Sirië toe, het hy van 'n Joodse komplot teen hom te hore gekom en besluit om deur Masedonië terug te gaan.

Handelinge 20

Handelinge 20:1-8