Handelinge 20:25-27 Afrikaans 1983 (AFR83)

25. “Ek het onder julle almal rondgegaan en die koninkryk van God verkondig, maar nou weet ek dat julle my nie weer sal sien nie.

26. Daarom verklaar ek vandag dat dit nie my skuld is as enigeen van julle verlore gaan nie,

27. want ek het nie nagelaat om die heilsplan van God in sy volle omvang aan julle te verkondig nie.

Handelinge 20