Handelinge 2:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede.

Handelinge 2

Handelinge 2:39-44