Handelinge 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jode sowel as heidene wat die Joodse geloof aangeneem het, Kretensers en Arabiere — ons hoor hulle in ons eie tale praat oor die groot dinge wat God gedoen het.”

Handelinge 2

Handelinge 2:9-19