Handelinge 19:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Paulus het hulle ook die hande opgelê. Toe het die Heilige Gees op hulle gekom, en hulle het ongewone tale of klanke gebruik, en hulle het geprofeteer.

Handelinge 19

Handelinge 19:1-14