Handelinge 19:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die oproer het oor die hele stad uitgebrei. Soos een man het die mense na die amfiteater toe gestorm. Hulle het vir Gaius en Aristargos, twee Masedoniërs wat saam met Paulus gereis het, gegryp en saamgesleep.

Handelinge 19

Handelinge 19:20-34