Handelinge 19:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Silwersmid met die naam Demetrius het silwerbeelde van die tempel van Artemis gemaak en vir die vakmanne 'n goeie verdienste verskaf.

Handelinge 19

Handelinge 19:20-28